Aidy Bryant

Aidy Bryant
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aidan Mackenzy Bryant
Geboorte 7 Mei 1987 (1987-05-07) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aidy Bryant (gebore 7 Mei 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Big Sick (2017) en in die televisiereekse Saturday Night Live (1975), Girls (2012), en Horace and Pete (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne