Aimee Teegarden

Aimee Teegarden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aimee Richelle Teegarden
Geboorte 10 Oktober 1989 (1989-10-10) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aimee Teegarden (gebore 10 Oktober 1989) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rings (2017) en in die televisiereekse Friday Night Lights (2006), Star-Crossed (2014), en Notorious (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne