Air China

Moet nie verwar word met China Airlines nie
Air China
中国国际航空公司
Die Chinese landsvlag pryk op die romp van 'n Air China vliegtuig. Air China is die enigste vlagdraer van China.
IATA ICAO Roepteken
CA CCA AIR CHINA
Gestig1988
Hoofspille
Fokusstede
LojaliteitsprogramPhoenix Miles
AlliansieStar Alliance
Subsidiêre
Vlootgrootte317
Bestemmings185
HouermaatskappyChina National Aviation Corporation Cathay Pacific (Hongkong)
SitkamerVIP Lounge
HoofkantoorBeijing Tianzhu Lughawe Industriële Sone
Shunyi-distrik, Beijing, Volksrepubliek China
SleutelpersoneWang Changshun (Voorsitter)
Cai Jianjiang (President)
Totale ekwiteitVS$ 20 miljard (2010)[1]
Webwerfhttp://www.airchina.com
Preview warning: Page using Template:Infobox airline with unknown parameter "lounge"

Air China Limited ((zh) 中国国际航空公司) (IATA-kode: CA, ICAO: CCA) is die vlagdraer en een van die hooflugrederye van die Volksrepubliek China, met sy hoofkantoor in Shunyi-distrik, Beijing.

Air China bedryf sy vlugoperasies uit Beijing Capital Internasionale Lughawe as basis. Die Chinese landsvlag pryk op die romp van Air China vliegtuie. Air China is die enigste vlagdraer van China.

  1. IATA-persverklaring. URL besoek op 22 November 2014

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne