Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Aja Naomi King | |
![]() | |
Geboorte | 11 Januarie 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Aja Naomi King (gebore 11 Januarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Four (2012) en The Birth of a Nation (2016), en in die televisiereekse Emily Owens M.D. (2012) en How to Get Away with Murder (2014).