Al Ernest Garcia

Al Ernest Garcia
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Allan Ernest Garcia
Geboorte (1887-03-11)11 Maart 1887
Sterfte 4 September 1938 (op 51)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1911–1938
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Al Ernest Garcia (11 Maart 1887 – 4 September 1938) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Circus (1928), City Lights (1931), South of Santa Fe (1932), en Modern Times (1936).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne