Al Martino

Al Martino
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jasper Cini
Geboorte (1927-10-07)7 Oktober 1927
Sterfte 13 Oktober 2009 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1948–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Al Martino (7 Oktober 1927 – 13 Oktober 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hush...Hush, Sweet Charlotte (1964), The Godfather (1972), en The Godfather: Part III (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne