الفرقان Soera 25 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | Al-Fur‘kân | |
Transliterasie | Al-Foer'kaan | |
In Afrikaans | "Die Kriterium" | |
Deel | 18-19 | |
Ajat | 77 |
Al-Fur‘kân (Arabies: الفرقان, "Die Kriterium") is die 25ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 77 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.