Al-Kahf

سورة الكهف
  Soera 18 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-Kahf
In Afrikaans "Die Spelonk"
Deel 15-16
Ajat 110
’n 19de-eeuse Duitse skildery van die Sewe Slapers. Boaan staan: "Bid vir ons, Heilige Sewe Slapers".

Al-Kahf (Arabies: سورة الكهف, "Die Spelonk") is die 18de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 110 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne