Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alaina Reed Hall | |
Geboortenaam | Bernice Ruth Reed |
---|---|
Geboorte | 10 November 1946 |
Sterfte | 17 Desember 2009 (op 63) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1976–2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alaina Reed Hall (10 November 1946 – 17 Desember 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Follow That Bird (1985), Death Becomes Her (1992), en Cruel Intentions (1999), en in die televisiereeks 227 (1985).