Alan Bates | |
![]() | |
Geboortenaam | Alan Arthur Bates |
---|---|
Geboorte | 17 Februarie 1934 |
Sterfte | 27 Desember 2003 (op 69) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1956–2003 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alan Bates (17 Februarie 1934 – 27 Desember 2003) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Women in Love (1969), Gosford Park (2001), The Mothman Prophecies (2002), en The Sum of All Fears (2002).