Alan Carr

Alan Carr
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alan Graham Carr
Geboorte 14 Junie 1976 (1976-06-14) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Skrywer en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan Carr (gebore 14 Junie 1976) is 'n Engelse skrywer en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Friday Night Project (2005), The Sunday Night Project (2008), en Alan Carr: Chatty Man (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne