Alan Ladd | |
Geboortenaam | Alan Walbridge Ladd |
---|---|
Geboorte | 3 September 1913 |
Sterfte | 29 Januarie 1964 (op 50) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Alan Ladd Jr. (b. 1937) |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1932–1964 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alan Ladd (3 September 1913 – 29 Januarie 1964) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente This Gun for Hire (1942), The Blue Dahlia (1946), Appointment with Danger (1950), en Shane (1953).