Alan Lake

Alan Lake
Geboorte (1940-11-24)24 November 1940
Sterfte 10 Oktober 1984 (op 43)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan Lake (24 November 1940 – 10 Oktober 1984) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Freelance (1971) en in die televisiereekse The Avengers (1961), The Growing Summer (1968), en Department S (1969).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne