Alan Marshal (akteur)

Alan Marshal
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1909-01-29)29 Januarie 1909
Sterfte 13 Julie 1961 (op 52)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1923–1961
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan Marshal (29 Januarie 1909 – 13 Julie 1961) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Garden of Allah (1936), The Hunchback of Notre Dame (1939), The White Cliffs of Dover (1944), en House on Haunted Hill (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne