Alan Reed

Alan Reed
Geboortenaam Herbert Theodore Bergman
Geboorte (1907-08-20)20 Augustus 1907
Sterfte 14 Junie 1977 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1930–1977
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan Reed (20 Augustus 1907 – 14 Junie 1977) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Postman Always Rings Twice (1946), Lady and the Tramp (1955), en Breakfast at Tiffany's (1961), en in die televisiereeks The Flintstones (1960).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne