Alan Ruck

Alan Ruck
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alan Douglas Ruck
Geboorte 1 Julie 1956 (1956-07-01) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan Ruck (gebore 1 Julie 1956) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ferris Bueller's Day Off (1986), Speed (1994), Star Trek: Generations (1994), en Twister (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne