Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alan Scarfe | |
![]() | |
Geboortenaam | Alan John Scarfe |
---|---|
Geboorte | 8 Junie 1946 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Jonathan Scarfe & Antonia (Tosia) Scarfe |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1962–2007 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alan Scarfe (gebore 8 Junie 1946) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Double Impact (1991) en Lethal Weapon 3 (1992), en in die televisiereekse Andromeda (2000) en Kingdom Hospital (2004).