Alan Alda | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 3 insluitende Elizabeth Beatrice Alda[1] |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alan Alda (gebore 28 Januarie 1936) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Four Seasons (1981), Crimes and Misdemeanors (1989), en Everyone Says I Love You (1996), en in die televisiereeks M*A*S*H (1972).