Alan King

Alan King
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Irwin Alan Kniberg
Geboorte (1927-12-26)26 Desember 1927
Sterfte 9 Mei 2004 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1942–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan King (26 Desember 1927 – 9 Mei 2004) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cat's Eye (1985), Casino (1995), Rush Hour 2 (2001), en Sunshine State (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne