Alan Winde

Alan Winde
Alan Winde
Winde in 2018

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019
Voorafgegaan deur Helen Zille

Ampstermyn
1 November 2018 – 22 Mei 2019
Premier Helen Zille
Voorafgegaan deur Dan Plato
Opgevolg deur Albert Fritz

Ampstermyn
26 Mei 2014 – 1 November 2018
Premier Helen Zille
Voorafgegaan deur Pos gestig
Opgevolg deur Beverley Schäfer

Ampstermyn
7 Mei 2009 – 26 Mei 2014
Premier Helen Zille
Voorafgegaan deur Garth Strachan
Opgevolg deur Pos afgeskaf

Ampsbekleër
Termynaanvang
15 Junie 1999

Persoonlike besonderhede
Gebore Alan Richard Winde
18 Maart 1965 (1965-03-18) (59 jaar oud)
Knysna
Politieke party Demokratiese Alliansie
Eggenoot/-note Tracy Winde
Kind(ers) 2
Alma mater Knysna Hoërskool

Alan Richard Winde (gebore 18 Maart 1965) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sakeman. Hy is die huidige Premier van die Wes-Kaap en 'n lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement. Hy was voorheen die Wes-Kaapse provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid, Wes-Kaapse provinsiale minister van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme en Wes-Kaapse provinsiale minister van ekonomiese geleenthede. Hy is 'n lid van die Demokratiese Alliansie.[1]

  1. Alan Winde named DA's Western Cape premier candidate. Besoek op 10 April 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne