Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alanna Ubach | |
Geboortenaam | Alanna Noel Ubach |
---|---|
Geboorte | 3 Oktober 1975 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Thomas Rodolfo Russo III[1] |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alanna Ubach (gebore 3 Oktober 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Meet the Fockers (2004) en Waiting... (2005), en in die televisiereekse Men of a Certain Age (2009) en Girlfriends' Guide to Divorce (2014).