| |||||||
Gestig | 14 April 1932 | (as McGee Airways)||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 6 Junie 1944[1][2] | ||||||
Hoofspille | |||||||
Fokusstede | |||||||
Lojaliteitsprogram | Mileage Plan | ||||||
Alliansie | Oneworld | ||||||
Vlootgrootte | 299 | ||||||
Bestemmings | 117 | ||||||
Houermaatskappy | Alaska Air Group | ||||||
Hoofkantoor | SeaTac, Washington | ||||||
Sleutelpersone | Linious McGee (stigter) Ben Minicucci (HUB) Brad Tilden (Voorsitter) | ||||||
Werknemers | 22 918 (Okt 2022)[3] | ||||||
Webwerf | alaskaair |
Alaska Airlines (IATA: AS, ICAO: ASA) is 'n groot Amerikaanse lugredery met sy hoofkwartier in SeaTac, Washington, binne die Seattle metropolitaanse gebied. Dit is die sesde grootste lugredery in Noord-Amerika gemeet aan vlootgrootte, geskeduleerde passasiers vervoer en die aantal bestemmings wat dit bedien. Alaska, saam met sy streeksvennote Horizon Air en SkyWest Airlines, bedryf 'n groot binnelandse roetenetwerk, hoofsaaklik gefokus op verbinding van die Stille Oseaanse Noordwes, Weskus en Alaska na meer as honderd bestemmings in die aangrensende Verenigde State, Hawaii, Belize, Kanada, Costa Rica en Meksiko.
Die lugredery word bedryf uit vyf spilpunte, met sy primêre spilpunt by die Seattle-Tacoma Internasionale Lughawe.[4] Alaska Airlines is 'n lid van Oneworld-alliansie, die derde grootste lugredery-vennootskap in die wêreld.[5] In 2020 het die lugdiens meer as 16 000 mense in diens gehad en is deur JD Power and Associates aangewys as die tradisionele lugredery met die hoogste klanttevredenheid vir twaalf agtereenvolgende jare.[6]
<ref>
tag; no text was provided for refs named NAAH
<ref>
tag; no text was provided for refs named FAA
<ref>
tag; no text was provided for refs named employees
<ref>
tag; no text was provided for refs named Alaska hubs2
<ref>
tag; no text was provided for refs named ASoneworld2