Alastair Mackenzie

Alastair Mackenzie
Geboorte 8 Februarie 1970 (1970-02-08) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Skots
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alastair Mackenzie (gebore 8 Februarie 1970) is 'n Skotse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Peterloo (2018) en in die televisiereekse Monarch of the Glen (2000) en Borgen (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne