Alba August | |
![]() | |
Geboorte | 6 Junie 1993 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alba August (gebore 6 Junie 1993) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Becoming Astrid (2018) en in die televisiereekse Jordskott (2015), Below the Surface (2017), en The Rain (2018).