Albert, prinsgemaal

Albert van Sakse-Koburg en Gotha
Prinsgemaal van die Verenigde Koninkryk
Skildery deur Franz Xaver Winterhalter, 1842.
Skildery deur Franz Xaver Winterhalter, 1842.
Volle naam Francis Albert Augustus Charles Emmanuel
Eggenote Victoria van die Verenigde Koninkryk
Kinders Prinses Victoria, keiserin van Duitsland
Edward VII
Prinses Alice, Groothertogin van Hesse
Alfred, Hertog van Sakse-Koburg en Gotha
Helena, prinses Christiaan van Sleeswyk-Holstein
Prinses Louise, Hertogin van Argyll
Prins Arthur, Hertog van Connaught en Strathearn
Prins Leopold, Hertog van Albany
Beatrice, prinses Henry van Battenberg
Titels SKH die Prinsgemaal
SKH prins Albert van Sakse-Koburg en Gotha
SSH prins Albert van Sakse-Koburg en Gotha
SSH prins Albert van Sakse-Koburg-Saalfeld
Huis Sakse-Koburg en Gotha
Vader Ernest I, Hertog van Sakse-Koburg en Gotha
Moeder Prinses Louise van Saxe-Gotha-Altenburg
Gebore 26 Augustus 1819; Schloss Rosenau, Koburg, Sakse-Koburg-Saalfeld
Oorlede 14 Desember 1861; Windsor-kasteel, Berkshire, Engeland

Prins Albert van Sakse-Koburg en Gotha (Francis Albert Augustus Charles Emmanuel' 26 Augustus 1819 – 14 Desember 1861), later SKH die Prinsgemaal, was die eggenoot van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk. Talle geboue en plekke is na hom genoem, onder ander die Albert Memorial, die Albert Hall en die Victoria & Albert Museum in Londen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne