Alberta



Alberta
Vlag Landswapen
(Vlag van Alberta) (Landswapen van Alberta)
Leuse : Fortis et liber
Ander provinsies en gebiede van Kanada
Land Kanada
Hoofstad Edmonton
53° 34' N, 113° 31' W
Grootste stad Calgary
Goewerneur-generaal Salma Lakhani
Eerste Minister Jason Kenney (UCP)
Oppervlakte 661 848 km²
 - Land 642 317 vk km
 - Water 19 531 vk km (2,95%)
Bevolking (2007)
 - Totaal 3 473 984 inw.
 - Digtheid 5,38 inw./vk km
Toelating tot die Kanadese Federasie
 - Datum 1 September 1905
Verteenwoordiging in die Parlement
 - Parlement 28
 - Senaat 6
Posafkorting AB
Voorsetsel by poskode T
Tydsone UTC -7
Internet-domein .ab.ca

Alberta is die mees westelike van Kanada se prairie-provinsies met 'n oppervlakte van 661 190 km³. Sy hoofstad is Edmonton, sy grootste stad en ekonomiese sentrum Calgary. Ander groot stede en dorpe in die provinsie is Banff, Camrose, Fort McMurray, Grande Prairie, Lethbridge, Lloydminster, Medicine Hat, en Red Deer. Aan die weste grens Alberta aan Brits-Columbië en aan die ooste aan Saskatchewan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne