Alberto Gilardino

Alberto Gilardino

Gilardino in 2010
Persoonlike inligting
GeboortenaamAlberto Gilardino[1]
Gebore5 Julie 1982 (1982-07-05) (42 jaar oud)
GeboorteplekBiella, Italië
Lengte1,84 m
SpeelposisieAanvaller
Klubinligting
Huidige klubFiorentina
(lening vanaf Guangzhou Evergrande)
Nommer9
Jeugloopbaan
Piacenza
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1999–2000Piacenza17(3)
2000–2002Verona39(5)
2002–2005Parma96(50)
2005–2008Milan94(36)
2008–2012Fiorentina118(48)
2012–2014Genoa50(19)
2012–2013Bologna (leen)36(13)
2014–Guangzhou Evergrande14(5)
2015–Fiorentina (leen)10(2)
Nasionale span
2000–2004Italië O2130(19)
2004–2013Italië57(19)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 3 Mei 2015.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 11 Oktober 2013

Alberto Gilardino (gebore 5 Julie 1982 in Biella) is 'n Italiaanse wêreldbeker-bekroonde sokkerspeler wat as 'n aanvaller vir die Liga A-klub AC Fiorentina en die Italiaanse nasionale sokkerspan speel.

Gilardino begin sy loopbaan by Piacenza en speel sy eerste wedstryd in Liga A in die 1999-2000 seisoen.

  1. "FIFA World Cup South Africa 2010 – List of Players" (PDF) (in Engels). Fédération Internationale de Football Association (FIFA). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 5 Junie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne