Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alec Utgoff | |
Geboortenaam | Oleg Volodymyrovich |
---|---|
Geboorte | 1 Maart 1986 |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alec Utgoff (gebore 1 Maart 1986) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent San Andreas (2015) en in die televisiereekse The Wrong Mans (2013) en Stranger Things (2016).