Aleksandr Kuznetsov (akteur)

Aleksandr Kuznetsov
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Julie 1992 (1992-07-22) (32 jaar oud)
Nasionaliteit Oekraïens Russies
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aleksandr Kuznetsov (gebore 22 Julie 1992) is 'n Russies-Oekraïens akteur. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks Лучше, чем люди (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne