Aleksandra Kollontai

Aleksandra Michailowna Kollontai
Gebore
Aleksandra Michailowna Domontowitsj

31 Maart 1872
Sterf9 Maart 1952 (op 79)
NasionaliteitRussies
Beroepprofessionele rewolusionêr, skrywer, diplomaat[1][2][3]
EggenootWladimir Loedwigowitsj Kollontai
Pawel Dibenko
KindersMichail Aleksejewitsj Domontoitsj
Handtekening

Aleksandra Michailowna Kollontai (Russies: Алекса́ндра Миха́йловна Коллонта́й — gebore Domontowitsj, Домонто́вич; * [O.S.D. 31 Maart 1872] 19 Maart 1872 – † 9 Maart 1952) was 'n Marxistiese rewolusionêr, eers as 'n lid van die Mensjewiste, en van 1915 af as 'n Bolsjewis (later Kommunisties).[4][5]

In 1922 is Kollontai aangestel as 'n diplomatieke raadgewer tot die Sowjetunie se gesantskap in Noorweë, en is sy kort daarna bevorder tot die hoof van die afvaardiging, een van die eerste vroue wat so 'n pos gehou het.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Kollontai, Kommunistka
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named RU
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Erofeev
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named vor
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named nobelprize

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne