Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alessandro Nivola | |
Geboorte | 28 Junie 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alessandro Nivola (gebore 28 Junie 1972) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Face/Off (1997), Jurassic Park III (2001), Laurel Canyon (2002), en American Hustle (2013).