Alex D. Linz

Alex D. Linz
Geboortenaam Alexander David Linz
Geboorte 3 Januarie 1989 (1989-01-03) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1993–2007
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alex D. Linz (gebore 3 Januarie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente One Fine Day (1996), Home Alone 3 (1997), Tarzan (1999), en Red Dragon (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne