Alex Newell

Alex Newell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alex Eugene Newell
Geboorte 20 Augustus 1992 (1992-08-20) (32 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alex Newell (gebore 20 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Geography Club (2013) en Super Novas (2016), en in die televisiereekse Glee (2009) en Vinyl (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne