Alex Paxton-Beesley

Alex Paxton-Beesley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 24 September 1986 (1986-09-24) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alex Paxton-Beesley (gebore 24 September 1986) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Murdoch Mysteries (2008), Copper (2012), Pure (2017), en Cardinal (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne