Alex Rocco

Alex Rocco
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 Februarie 1936
Sterfte 18 Julie 2015
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1965–2015
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alex Rocco (29 Februarie, 1936 – 18 Julie, 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather (1972), The Wedding Planner (2001), Find Me Guilty (2006), en Smokin' Aces (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne