Alex Wolff

Alex Wolff
Geboortenaam Alexander Draper Wolff
Geboorte 1 November 1997 (1997-11-01) (27 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en komponis
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alex Wolff (gebore 1 November 1997) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hair Brained (2013), Coming Through the Rye (2015), Patriots Day (2016), en Hereditary (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne