Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexa Davalos | |
Geboorte | 28 Mei 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexa Davalos (gebore 28 Mei 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Chronicles of Riddick (2004), The Mist (2007), Defiance (2008), en Clash of the Titans (2010).