Alexander Godunov | |
Geboortenaam | Alexander Borisevich Godunov |
---|---|
Geboorte | 28 November 1949 |
Sterfte | 18 Mei 1995 (op 45) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexander Godunov (28 November 1949 – 18 Mei 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Witness (1985), The Money Pit (1986), Die Hard (1988), en Waxwork II: Lost in Time (1992).