Alexander Kielland

Alexander Kielland
Gebore
Alexander Lange Kielland

18 Februarie 1849
Sterf6 April 1906 (op 57)
Bergen, Noorweë
NasionaliteitVlag van Noorweë Noorweë
BeroepRomanskrywer, kortverhaalskrywer, dramaturg, essayis, sakeman en politikus
Termyn1902–1906
VoorgangerLudvig Arnoldus Leth
OpvolgerBirger Kildal
Ouer(s)Jens Zetlitz Kielland (vader)
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "termyn"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "opvolger"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "voorganger"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "ander"

Alexander Lange Kielland (* 18 Februarie 1849 in Stavanger, † 6 April 1906 in Bergen) was 'n Noorse skrywer. Kielland word beskou as een van "die groot vier" Noorse skrywers (die ander drie is Henrik Ibsen, Jonas Lie, en Bjørnstjerne Bjørnson).

Hy was ook burgemeester van Stavanger gewees.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne