Alexander Ludwig | |
![]() | |
Geboorte | 7 Mei 1992 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexander Ludwig (gebore 7 Mei 1992) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunger Games (2012), Lone Survivor (2013), en The Final Girls (2015), en in die televisiereeks Vikings (2013).