Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexandra Bastedo | |
![]() | |
Geboorte | 9 Maart 1946 |
---|---|
Sterfte | 12 Januarie 2014 (op 67) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexandra Bastedo (9 Maart 1946 – 12 Januarie 2014) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Casino Royale (1967) en Batman Begins (2005), en in die televisiereekse The Saint (1962) en The Champions (1968).