Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexandra Breckenridge | |
![]() | |
Geboortenaam | Alexandra Hetherington Breckenridge |
---|---|
Geboorte | 15 Mei 1982 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexandra Breckenridge (gebore 15 Mei 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent She's the Man (2006) en in die televisiereekse The Walking Dead (2010), American Horror Story (2011), en This Is Us (2016).