Alexandra Dowling

Alexandra Dowling
Geboorte 1990 (34–35 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2012–nou)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alexandra Dowling (gebore 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hammer of the Gods (2013) en in die televisiereekse Poirot (1989), Game of Thrones (2011), en The Musketeers (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne