Alexandra Maria Lara | |
Geboortenaam | Alexandra Maria Plătăreanu |
---|---|
Geboorte | 12 November 1978 |
Nasionaliteit | Duits |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexandra Maria Lara (gebore 12 November 1978) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Downfall (2004), Control (2007), The Reader (2008), en Rush (2013).