Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexandra Paul | |
![]() | |
Geboortenaam | Alexandra Elizabeth Paul |
---|---|
Geboorte | 29 Julie 1963 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexandra Paul (gebore 29 Julie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Christine (1983), Dragnet (1987), Spy Hard (1996), en The B Team.