Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexandra Shipp | |
![]() | |
Geboortenaam | Alexandra Ruth Shipp |
---|---|
Geboorte | 16 Julie 1991 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexandra Shipp (gebore 16 Julie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Straight Outta Compton (2015), X-Men: Apocalypse (2016), Tragedy Girls (2017), en Love, Simon (2018).