Alexandre Landry

Alexandre Landry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Desember 1985 (1985-12-20) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alexandre Landry (gebore 20 Desember 1985) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gabrielle (2013), Love in the Time of Civil War (2014), Boundaries (2016), en The Fall of the American Empire (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne