Alexis Knapp

Alexis Knapp
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 31 Julie 1989 (1989-07-31) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alexis Knapp (gebore 31 Julie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pitch Perfect (2012), So Undercover (2012), Project X (2012), en Pitch Perfect 3 (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne