Alexis Smith

Alexis Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1921-06-08)8 Junie 1921
Sterfte 9 Junie 1993 (op 72)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alexis Smith (8 Junie 1921 – 9 Junie 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Gentleman Jim (1942), Conflict (1945), The Two Mrs. Carrolls (1947), en The Age of Innocence (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne