Alfie Allen

Alfie Allen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alfie Evan Allen
Geboorte 12 September 1986 (1986-09-12) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alfie Allen (gebore 12 September 1986) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Atonement (2007), The Other Boleyn Girl (2008), en John Wick (2014), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named maroela

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne